Covid – 19

Met die huidige Covid – 19 vlak 1 maatreëls kan ons voortgaan met eredienste. Kategese sal ook plaasvind na die erediens. Eredienste is elke Sondag om 9:30. Alle Covid – 19 maatreëls moet steeds gevolg word.

Ds. Jan Grobbelaar

%d bloggers like this: